click

Date: 6/10/2008

Mad Poet 53
...pic7.gif...
>>>>Download Pic<<<<

'n weggooi~hond

Dit is swaar om n weeskind te wees,
maar net nog n weggooi-hond!

My toestand is bedenklik en my moed,
besig om te verbeter. Ek bly vasgevang
in my onvermoe, en ek is stadig maar
seker besig om jou te verloor!

Jy het nou jou eie lewe, en voorheen, het
jy my elke dag bekoor, maar nou sit ek
hier alleen op die ashoop en bewe
...en my woorde is besig om hul krag
te verloor!

Soos die blaf van n weggooi-hond, die
silwer traan van n weeskind - alles
wat ek se, val op n dowe oor!
Stadig maar seker is ek besig om hoop
te verloor.

Ons ekstatiese herhindering is die dolk
in my hart en elke keer as ek aan jou(ons) dink
dan druk ek daai dolk net nog dieper
deur al vier kamers van my hart.
En my siel syfer deur!

Al wat oorbly in n verlate kamer van
my verstote hart is jou spook wat my
siel so melodies en hartseer tart!

Jy het my in jou hart verlaat en my soos
n weggooi~hond op die ashoop aan my
eie lot oor gelaat!

pic1.gif
NEXT/INDEX(new portal)


Blogs
Main